HOME
TUISBLAD
FERTILIZER
KUNSMIS
TRANSPORT
VERVOER
BAGGING & BLENDING
VERPAK & VERSAK
ACCOMMODATION
AKKOMODASIE
 











 

   
  Jou Kunsmis spesialis
EKOR FERT het die afgelope 25 jaar gegroei en ontwikkel in ‘n suksesvolle en geloofwaardige onderneming. EKOR FERT is ‘n betroubare en gewaardeerde verskaffer en verspreider van kwaliteit korrel kunsmis aan ‘n groot verskeidenheid kliente in Suid-Afrika, Swaziland, Namibie en Botswana.

Ons tevrede kliente is ons trots en ons beste verwysings. Ekor Fert verskaf hoë gehalte kunsmis teen mededingende pryse . Ons versak mengsels om aan jou landbou bemesting behoefte te voldoen.

 
 
  Aflewering
Ons lewer in 34 of 36 ton vragte af en verkoop ook kleiner hoeveelhede gekorrelde kunsmis van ons depot in Richardsbaai.

Ekor-Kunsmis se dienslewering word gekomplimenteer deur ons suster maatskappy EDI Vervoer, om tydige aflewering van ons kleinte se kunsmis te verseker. Die nodige vrag versekering is ook in plek vir u gerusstelling.

Ons vervoer netwerk is effektief en dek Suid-Afrika, Namibië, Botswana en Swaziland. 
 
 


 
Call: 035 751 2183 Fax: 035 751 2184 Cell: 082 945 7666 Email: ekor@ekor.co.za  Website: www.ekor.co.za PO Box 102061, Meerensee, 3901